Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2:  Partytjiepret

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret

Regular price
R 69.00
Sale price
R 69.00
Regular price
R 89.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Clint Fryer en sy vriende in Huis Hindernis is nuuskierig en avontuurlustig.  Hulle droom groot drome en weet van planne maak.  Hul nuuskierigheid dra dalk by tot Matrone Busiswe se hoofpyne, maar in die proses het die kinders hope pret.

In Partytjiepret moet Dedrei vir haar sabotasieplan boet wat amper daartoe gelei het dat Verna nie aan die dansompetisie kon deelneem nie.  Vinnig sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie.  Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaardagpartytjie ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband

56 bladsye