Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1:  Die soektog

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Die soektog

Regular price
R 69.00
Sale price
R 69.00
Regular price
R 89.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Clint Fryer en sy vriende in Huis Hindernis is nuuskierig en avontuurlustig.  Hulle droom groot drome en weet van planne maak.  Hul nuuskierigheid dra dalk by tot Matrone Busiswe se hoofpyne, maar in die proses het die kinders hope pret.

In Die Soektog besef die kinders alles is nie pluis nie.  Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar's nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie.  Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die junior provinsiale kampioenskap deel te neem.  Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem.  Clint en sy maat besluit om 'n soektog te loods en uit te vind wat aangaan ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband

56 bladsye