Tippie se eerste boek oor troeteldiere

Tippie se eerste boek oor troeteldiere

Regular price
R 95.00
Sale price
R 95.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

In Tippie se eerste boek oor troeteldiere, is Tippie op soek na die perfekte troeteldier.  Tippie kan kies uit 'n paar vreemde diere - van 'n ovaalponie wat lief is vir macaroni tot 'n marmot met 'n pruik!  Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende troeteldiere.