Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes

Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes

Regular price
R 95.00
Sale price
R 95.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Maak gereed vir teenoorgestelde-dag kaskenades in Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes!  Tippie en Robin is vol grappies en doen presies die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen.  Stel jou kleuter bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak word deur Tippie en Robin se lawwe pret en plesier.