Tippie se eerste boek oor kleure

Tippie se eerste boek oor kleure

Regular price
R 95.00
Sale price
R 95.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Tippie se eerste boek oor kleure is 'n reënboogontploffing van emosies!  Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters.  Jou kleuter sal leer oor  kleure soos rooi, groen, geel, blou en meer, en sal ook emosies beter kan verstaan en identifiseer.