Tippie se eerste boek oor klanke

Tippie se eerste boek oor klanke

Regular price
R 95.00
Sale price
R 95.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Tippie se eerste boek oor klanke is 'n prettige reis deur 'n verskeidenheid van snaakse klanke.  Terwyl jou kleuter leer oor verskillende klanke, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters.  Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel want Tippie dra sy onderbroek soos 'n hoed oor sy kop.  Kan jy raai watter klank Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink?  Wie het gedink dat klanke soveel pret kan wees?