Siembamba boekpak:  Ek lees sing-sing self

Siembamba boekpak: Ek lees sing-sing self

Regular price
R 289.00
Sale price
R 289.00
Regular price
R 289.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Onthou jy nog immergroen Afrikaanse kinderrympies soos Trippe trappe trone, Allawiek, allawak, ons gaan pannekoek bak en Tara-rara boemdery?

Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rympies beloof ure se pret vir jonk en oud!  Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies, volkliedjies en lawwe sêgoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies.

Die versameling is saamgestel vir elkeen wat met hierdie verse grootgeword het, sodat dit binne een boekpak teen die hart gehou kan word.  Dit hoort saam in een skatkis