Saterdag val ek vir jou - Cecilia Steyn

Saterdag val ek vir jou - Cecilia Steyn

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
R 199.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie.  Sy bewaar haar hart veilig agter ystermure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is.

Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op 'n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe:  'n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink.  Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het om vir Delia op 'n meisie verlief te maak.  Daar volg 'n reeks warrelwind afsprake en 'n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek.  Delia het net nie in ag geneem dat die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaargesit is dalk die een kan wees wat haar hart gaan steel nie.

Sagteband

166 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 15 jaar en ouer