Riek & Niek:  Superslak

Riek & Niek: Superslak

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Spoetniek is nie 'n gewone slak nie!  Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin.  En VINNIGER ook.  Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke.  Hy wen elke keer.  Maar die nare Nanja hou nie van slakke nie.  Daarom kla sy by juffrou Burp ... e ...juffrou Burk ... en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar!

Kan Riek & Niek aan 'n slim plan dink om Nanja terug te kry?