Om 'n leeu se bek toe te bid - Jan Vermeulen

Om 'n leeu se bek toe te bid - Jan Vermeulen

Regular price
R 239.00
Sale price
R 239.00
Regular price
R 269.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ses tieners op 'n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hulle eie geheime en vrae oor geloof.

Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word, maar sonder studiegeld.

Een afgetrede sirkusleeu en die geblikte jagter agter hom aan.

'n Plaas met 'n verlede vol ongeregtigheid, nou deur droogte geteister.

'n Storie wat jou van die begin tot einde op die punt van jou stoel gaan hou en nuut gaan laat dink oor gebed, geloof en genade.