Minki & haar maats 03:  'n Dag by die akwarium

Minki & haar maats 03: 'n Dag by die akwarium

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Minki kan nie wag nie!  Haar klas gaan vandag op 'n uitstappie na die akwarium.  Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien.  Maar Danika het 'n kamera saamgebring en sy wil seker maak Minki en haar maats gaan 'n goor dag hê.