Krok en Dil - Vlak 4 Boek 2 - 'n Dag op die dak

Krok en Dil - Vlak 4 Boek 2 - 'n Dag op die dak

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Vandag is net 'n gewone dag.  Niemand verjaar nie.  Niks spesiaals gaan gebeur nie.  Maar Dil besluit vandag moet 'n dag wees wat niemand gaan vergeet nie.  Hoe gaan hy dit regkry?

Lees is pret saam met Krok en Dil.  Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.