Krok en Dil - Vlak 4 Boek 1 - 'n Nuwe bril vir Dil

Krok en Dil - Vlak 4 Boek 1 - 'n Nuwe bril vir Dil

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Dil is moeg vir sy ou bril.  Hy wil 'n nuwe bril koop - en Krok moet hom help om een te kies.  In die winkel is hope brille.  Maar party is te duur en ander is te groot.  Gaan hulle ooit die perfekte bril kry?

Lees is pret saam met Krok en Dil!  Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.