Krok en Dil se Groen Grappieboek

Krok en Dil se Groen Grappieboek

Regular price
R 49.00
Sale price
R 49.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Krok en Dil hou van grappies!  In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag.

Wat noem jy 'n krokodil met komkommers in sy ore?

Wat is groen en ruik net soos rooi verf?

Hoe ruik 'n baba-krokodil?

Perfek vir voorlees en selflees.