Krag - Fanie Viljoen

Krag - Fanie Viljoen

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Alden Valentyn is niemand nie.  Hy plaas 'n foto van homself sonder sy hemp, op Instagram.  En word die bespotting van die skool.  Maar dit sal binnekort verander.

In die gym.

Met gewigte.

En die KRAG in die naalde.

Wat is die ergste wat kan gebeur?

Sagteband

122 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 15 jaar en ouer