Kinders se voëls van Suider-Afrika

Kinders se voëls van Suider-Afrika

Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ontmoet die fantastiese verskeidenheid voëls wat in Suider-Afrika te vind is:  grasieuse flaminke, vinnige valke, juweelmooi suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer.  Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag - hoe hulle kos soek, 'n maat kies, 'n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy.