Hierdie is 'n boek oor feetjies. Daar is net een probleem ... om elke hoek en draai kruip monsters weg wat lawwe poetse bak. Is daar ooit enige feetjies in die boek?