Zackie Mostert omnibus 3 - Jaco Jacobs

Zackie Mostert omnibus 3 - Jaco Jacobs

Regular price
R 219.00
Sale price
R 219.00
Regular price
R 219.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Granaatstraat is 'n straat soos enige ander straat.  Wel, nie heeltemal nie.  Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon.  Of hy nou die allervreeslikste stinkbomme maak, sy lyf speurder hou of per ongeluk die buurvrou se kat Groenland toe pos - waar Zackie Mostert is, is daar altyd hope pret en kattekwaad.

Hierdie omnibus bevat vier lawwe Zackie-avonture en 'n skreeusnaakse Zackie-grapboek:

1.  Zackie Mostert en die katkrisis 

2. Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag

3.  Zackie Mostert en die super-stinkbom

4. Zackie Mostert en die slim speurder 

5. Zackie Mostert se groot grapboek 

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

228 bladsye