Zackie Mostert omnibus 1 - Jaco Jacobs

Zackie Mostert omnibus 1 - Jaco Jacobs

Regular price
R 219.00
Sale price
R 219.00
Regular price
R 219.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Granaatstraat is 'n straat soos enige ander straat.  Wel, nie heeltemal nie.  Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon.  Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, 'n superheld wil word of 'n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom - waar Zackie Mostert is, is daar altyd hope pret, avontuur en kattekwaad.

Hierdie omnibus bevat vyf fantastiese Zackie-avonture:

1.  Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie

2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee

3.  Zackie Mostert en die super-aaklike soen

4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar

5. Zackie Mostert en die spokerige storie

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

215 bladsye