Waldo en die weerwolf met die rooi tekkies - Jaco Jacobs

Waldo en die weerwolf met die rooi tekkies - Jaco Jacobs

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop.  Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere.  En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang ... hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie!  'n Nat, slymerige bol hare bring Waldo en Connie op die spoor van 'n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur - een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!