Waldo en die vampier met die geel reënjas - Jaco Jacobs

Waldo en die vampier met die geel reënjas - Jaco Jacobs

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Waldo is seker Connie is in groot gevaar.  Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het?  En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo agtervolg het?  Gaan sy weer haar opwagting maak?  En wat wil sy hê?  Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander ...