Waldo en die meermin met die blou hare - Jaco Jacobs

Waldo en die meermin met die blou hare - Jaco Jacobs

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Na 'n raaiselagtige voorval by 'n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel.  Maar die geheim wat hulle ontdek, is vreemder as wat hulle ooit kon raai ...

Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar?  En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg - 'n beskermengel of iemand vir wie hulle moet ligloop?