Waldo en die draak met die groen tong - Jaco Jacobs

Waldo en die draak met die groen tong - Jaco Jacobs

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Waldo en Connie is warm op die spoor van 'n inbreker.  'n Kosbare voorwerp word uit 'n antiekwinkel gesteel.  Kan Waldo sy geheimsinnige talent gebruik om dit te probeer terugkry?  Kort voor lank is hy en Connie deel van 'n holderstebolder avontuur - en hulle ontdek 'n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word ...

Word aanbeveel vir Graad 5 - 7 HT en 7 - 8 EAT