Vroteier - 7 Stink - Jaco Jacobs

Vroteier - 7 Stink - Jaco Jacobs

Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Kan 'n hond se stink talent die wêreld red?

Het jy al 'n stuk bloukaas met hope persoonlikheid teëgekom?

Wat moet jy doen as jou ouma se handgemaakte geskenk in die toilet beland?

Sal jy 'n hele rugbyspan se vuil kouse was?

Hierdie boek bevat sewe stink stories.  So, druk toe jou neus voor jy begin lees!