Thomas@ omnibus 1

Thomas@ omnibus 1

Regular price
R 299.00
Sale price
R 299.00
Regular price
R 299.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die Thomas@-reeks van Carina Diedericks-Hugo is een van die grootste suksesverhale in die Suid-Afrikaanse kinderboekmark.

Hierdie omnibus bevat drie adrenalienbelaaide Thomas@ avonture:

- Thomas@moord.net

- Thomas@skerpioen.net

- Thomas@aqua.net

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar en ouer

Sagteband

344 bladsye