Sneeuman-swem - Fanie Viljoen

Sneeuman-swem - Fanie Viljoen

Regular price
R 159.00
Sale price
R 159.00
Regular price
R 159.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool.  Selfs sy naam is 'n grap.  Almal noem hom PADDA!  Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees.  Maar sy lewe verander in 'n nagmerrie.  Op die skool se swemtoer breek die bus.  Padda, Wayne en Trish moet hulp gaan soek.  Maar 'n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor.  En hy soek die een met die yskoue hart ... OM OP TE VREET!  Gaan Padda se lewe in 'n grillerige grap eindig?  Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons 'n held skuil?

Word aanbeveel vir ouderdomme vanaf 9 jaar

Sagteband

78 bladsye