Roosville Raaisels :  Die Vlinderdief

Roosville Raaisels : Die Vlinderdief

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
R 149.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Karla se ma het die beste werk ooit:  sy werk by die Skoenlapperhuis en Karla kan heeldag tussen die skoenlappers speel.  Maar dan gebeur iets vreeslik:  iemand steel die kosbare Blou Morf-skoenlappers en nou kan haar ma dalk haar werk verloor ...

Saam met haar nuwe maats Kumiko, Douw en Devan besluit sy om die raaisel van die vlinderdief op te los.

Sagteband

64 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer