Minki in die middel - Jaco Jacobs

Minki in die middel - Jaco Jacobs

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 129.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Daar lê 'n opwindende naweek vir Minki se twee beste maats voor!  Lara gaan aan 'n groot danskompetisie deelneem.  Natalie en haar ponie, Fudge, is ingeskryf vir 'n perdrykompetisie.  Daar is net een probleem - albei kompetisies vind dieselfde oggend plaas.  En Minki het albei haar maats belowe sy sal daar wees om hulle te ondersteun ...  Hoe op aarde gaan sy tussen haar twee beste maats kies?