Maltrap - Jaco Jacobs

Maltrap - Jaco Jacobs

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
R 139.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Maak jou sitplekgordel van vir 'n monster-avontuur!

Adriaan hou van karre.  En motorfietse.  En vliegtuie.  Hoe groter en vinniger, hoe beter.  Op 'n dag ontdek hy en sy pa die wrak van 'n ou monsterbakkie in 'n stowwerige motorhuis.  Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak ... en dit is die begin van 'n maltrap-avontuur!

Sagteband

80 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 8 - 12 jaar