Frikkadel die spookhond - Fanie Viljoen

Frikkadel die spookhond - Fanie Viljoen

Regular price
R 159.00
Sale price
R 159.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Is dit 'n hond?  'n Deursigtige Jack Russell?  Soos 'n ... spookhond?

Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie.  Hoeveel mense het al 'n spookhond gesien?  Dis mos ongelooflik!

Maar dit is net die begin van die storie ...  Frikkadel moet 'n nuwe huis kry.  Daar is net een probeem:  Hoe kry 'n mens 'n vir-altyd-huis vir 'n spookhond?

Sagteband

79 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer