Flaffie - Jaco Jacobs

Flaffie - Jaco Jacobs

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 129.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond.  Hulle stem oor byna niks saam nie.  Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza ... 'n ruimtewese!  Kort voor lank is daar groot moeilikheid ...

Sagteband

47 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 8 - 12jr