Die ongelooflikste sending - De Wet Hugo

Die ongelooflikste sending - De Wet Hugo

Regular price
R 189.00
Sale price
R 189.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Conrad is die skerpste doring in Heinrich se vlees.  Vandat die voormalige boelie en sy ouers hul harte vir die Here gegee het, beskou hy homself skielik as die beste en slimste Christen in die kerk se jeuggroep.  Maar dan word die twee seuns saam op 'n avontuur na 'n Bybelse Ryk weggevoer en Heinrich moet die ongelooflikste sending van sy lewe voltooi.

Wat sal Heinrich alles in die Bybel van vergifnis leer?  En sal hy die uiteindelik regkry om Conrad vir die verlede te vergewe?  Jy, die leser, moet Heinrich in hierdie KIES-JOU-EIE-AVONTUUR help om die regte keuses te maak!

Hierdie boek het meer as 30 eindes en kan oor en oor gelees word totdat jy die een gelukkige einde bereik.