Die Meisie Met Die Vlerke - Jaco Jacobs

Die Meisie Met Die Vlerke - Jaco Jacobs

Regular price
R 219.00
Sale price
R 219.00
Regular price
R 219.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Al wat Wilson Fourie wil hê, is 'n normale lewe en 'n normale gesin.  Die soort gesin wat nie die wêreld vol in 'n huis-op-wiele rondtrek nie.  Maar op die dorpie Verkeerdevlei wag 'n geheim.  'n Asemrowende geheim wat Wilson met nuwe oë na die wêreld sal laat kyk ...

Sagteband

176 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 10 - 12 jaar