Dagboek van 'n Wimpy Kid 17:  Oorvölduk

Dagboek van 'n Wimpy Kid 17: Oorvölduk

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Greg Heffley vind uit dat die pad na roem en glorie met terugslae besaai is.

Toe hy besluit om soos 'n stertjie agter sy tienerbroer, Rodrick, se rock-groep, Dee Völ Duk, aan te sleep, besef hy nie waarvoor hy hom inlaat nie.  Maar hy leer gou dat die laat nagte, gratis vertonings, onderonsies onder groeplede en geldnood deel is van die rock 'n' roll-leefstyl.

Kan Greg Dee Völ Duk help om die legendes te word wat hulle dink hulle is?  Of sal te veel tyd saam met Rodrick se band op 'n Oorvölduk uitloop?