Riek & Niek:  Roomys op die planeet Zork

Riek & Niek: Roomys op die planeet Zork

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Riek en Niek het 'n plan ... 'n Slim plan om sakke en sakke vol geld by die skool se markdag te maak.  Maar dan steel nare Nanja hulle idee,  En boonop vertel sy vir die hele skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak ...  Niemand gaan dit koop nie!  Kan Riek en Niek aan 'n plan dink om Nanja terug te betaal en vet pret by die markdag te hê?

Sagteband

48 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer