Nicole en Appelliefie:  Die nuwe maat - Wendy Maartens

Nicole en Appelliefie: Die nuwe maat - Wendy Maartens

Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Nicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds 'n klomp vriende gemaak, maar Nicole het nog nie 'n BESTE maat nie.  Dan kom Zintle huis toe vir die skoolvakansie.  Al is sy blind, kan sy 'n klomp dinge self doen.  Met Pappa se hulp bou die twee maats vir Appelliefie 'n dam.  Maar dan kry hulle stry, en asof dit nie genoeg is nie, is daar ook 'n droogte in die land.  Sal hulle weer maats kan wees en hoe gaan hulle genoeg water kry om die dam vol te maak?