Minki se avontuurkamp - Jaco Jacobs

Minki se avontuurkamp - Jaco Jacobs

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 129.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp.  Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap.  Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem.  Dit klink na vet pret!  Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak.  Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie.  Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie ...

Sagteband

64 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer