Kattemaai 2:  Annabel gaan skool toe

Kattemaai 2: Annabel gaan skool toe

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
R 149.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Mila se nuwe maat moet skool toe gaan.  Maar sal sy weet hoe om haar soos 'n regte dogtertjie te gedra?  Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde KAT-MANIERE.  

Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor?  Die toorpolisie keer die maats vas, en dan laat val Jannus 'n vuurhoutjie op die verkeerde plek ...

Sagteband

72 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer