Kattemaai 1:  Die bure se nuwe dogter

Kattemaai 1: Die bure se nuwe dogter

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
R 149.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die bure het 'n nuwe dogter.  Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het?  Boonop is hierdie buurmeisie se naam ook Annabel  ...  Mila besluit om ondersoek in te stel.  Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel.  Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur.

Sagteband

71 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer