Dis my naam - Refiloe Moahloli

Dis my naam - Refiloe Moahloli

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
R 139.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Rorisang en haar tweelingbroer Morena, kan nie glo hulle moet na 'n nuwe skool toe gaan nie.  Hulle ou skool was reg oorkant die straat, en almal daar weet wie hulle is!  Wat as hulle nie maats maak nie?  Wat as hulle wegraak tussen al die vreemde gesigte?  Kort voor lank kom die tweeling voor nuwe uitdagings te staan - en hulle ontdek nuwe talente!  Maar sal Rorisang haar stem kry en haar stempel behoorlik kan afdruk?