Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo omnibus

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo omnibus

Regular price
R 229.00
Sale price
R 229.00
Regular price
R 229.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met 'n 5-in-1 omnibus en hulle is gereed om die dag te red  Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is.

Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook 'n splinternuwe storie:

1.  Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo

2.  Cowboy Koekemoer en die seerower van Watesenaam

3.  Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda

4.  Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga

5.  Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals

Sagteband

190 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer