Bertie Blikbrein - Jaco Jacobs

Bertie Blikbrein - Jaco Jacobs

Regular price
R 159.00
Sale price
R 159.00
Regular price
R 159.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Nico se pa is ‘n uitvinder.  Hy het al baie vreemde dinge ontwerp …. Haarjel wat van kleur verander.  ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak.  Selfs sandale wat jou toonnaels knip!  Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste.  Dis ‘n regte, egte robot!  Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.

Sagteband

39 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer