Babalela:  Ons kan!

Babalela: Ons kan!

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 129.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Diep, diep in 'n donker bos in 'n hol boomstomp, net onder 'n blaar, slaap die Babalela.

Maar op 'n dag word die rustigheid en stilte in die bos verbreek.

Iets dreun en rammel en raas.

'n Stootskraper is besig om al die bome plat te stoot!

Die Babalela en sy maats moet vinnig 'n plan maak - voor dit te laat is ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband