Babalela:  Los ons uit! - Martie Preller
Babalela:  Los ons uit! - Martie Preller
  • Load image into Gallery viewer, Babalela:  Los ons uit! - Martie Preller
  • Load image into Gallery viewer, Babalela:  Los ons uit! - Martie Preller

Babalela: Los ons uit! - Martie Preller

Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
R 139.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Diep, diep in 'n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats.

Op 'n dag kom 'n klomp mense met vangnette en toue na die bos toe.  Hulle wil die Babalela en sy maats vang.  Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang.  Maar die Babalela het 'n plan.  Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie. ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband