Babalela

Babalela

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 129.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Diep, diep in 'n donker bos,

waar die son net soms deur die takke loer,

diep, diep in 'n donker bos,

waar die varings welig diepgroen staan,

diep, diep in 'n donker bos,

in 'n hol boomstomp, net onder 'n blaar, 

woon die Babelela.

Maar op 'n dag kom 'n man met toue en nette. Hy vang Babalela en sit hom in 'n boks.  Maar gou vind hy uit dat 'n Babalela nie in 'n boks hoort nie ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband