My Eerste Jan Braai Boek

My Eerste Jan Braai Boek

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

My Eerste Jan Braai Boek is die beste bekendstelling tot braai vir kleintjies.  Dit bevat vertalings van basiese braaiterme in Engels, Afrikaans, Xhosa en Zoeloe, asook prente oor hoe om Suid-Afrikaanse gunstelingbraaidisse te maak.  My Eerste Jan Braai Boek is 'n eenvoudige prettige manier om jou kinders in die braaigees te kry en perfek vir die braaiers van die toekoms.