Vrae en Antwoorde vir die klaskamer - Graad 10 - 12

Vrae en Antwoorde vir die klaskamer - Graad 10 - 12

Regular price
R 249.00
Sale price
R 249.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Vrae en antwoorde vir die klaskamer is die ideale boek vir onderwysers en ouers.  Die Die Die ideale boek vir onderwysers en ouers!

Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in 'n verskeidenheid afdelings is, insluitend:

  • leesbegrip
  • opsomming
  • advertensie
  • strokiesprente
  • artikel
  • prent
  • kritiese taalbewustheid
  • luisterbegrip
  • ongesiene gedig

Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop - dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskole.