Lea lief uile:  Muisvalle en maanmelkskommels

Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels

Regular price
R 109.00
Sale price
R 109.00
Regular price
R 109.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Daar is ‘n probleem in Lea-hulle se dorp:  die uile is besig om dood te gaan!  Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe  restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak.  Vinnig kom hulle agter:  die dorp het ook ‘n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak!  Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

Sagteband

64 bladsye