Krok en Dil:  Kyk my rooi neus (vlak 2, boek 8)

Krok en Dil: Kyk my rooi neus (vlak 2, boek 8)

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 45.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Lees is pret saam met Krok en Dil!  Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.

Leer die ooi-klank in Kyk my rooi neus:

Dil is 'n nar.

Kyk sy rooi neus.

Hy wil sy maats laat lag.

Maar alles loop skeef ...