Krok en Dil:  Krok kan nie fluit nie (vlak 2, boek 6)

Krok en Dil: Krok kan nie fluit nie (vlak 2, boek 6)

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 45.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Lees is pret saam met Krok en Dil!  Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.

Leer die ui-klank in Krok kan nie fluit nie:

Die son skyn.  Almal fluit.

Krok wil ook fluit, maar hy kry dit nie reg nie.

Die paddas lag vir hom.

Maar Dil maak 'n plan ...